Tuisblad

Waar die saad van rooigras windwieg
Oor die vlakveld van die Vaal-
en wye aard uitkring
Op die hoƫveld van Transvaal,
Waar die staalstad sterke arms reik
Na die land se helder lug-
Staan Transvalia, die trotse
Skool van hoop en werk-
Uit ons eie erf die goed behou
Waar Transvalia, so trots en sterk
Hier ons land se toekoms bou.

Bou, behou, behou en bou
Transvalia (x2) jou jeug se faam
Bou, behou, behou en bou
Transvalia (x3) jou trotse naam.

Proudly sponsored by webnet77